Milo Ventimiglia

Milo Ventimiglia
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 Julie 1977 (1977-07-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Milo Ventimiglia (gebore 8 Julie 1977) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pathology (2008), Gamer (2009), en Killing Season (2013), en in die televisiereeks Heroes (2006).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search